Die P­nie­lers skiet uit!

Weg! Platteland - - My Dorp -

As ’n P­nie­ler by jou werk soek, kan jy hom maar aan­stel, sê Matthew Cys­ter, voor­sit­ter van die P­niel-er­fe­nis-en-kul­tuur­trust. “Op S­tel­len­bosch is een van die beste Mer­ce­des-teg­ni­ci ’n P­nie­ler; in die Paarl is een van die beste BWW­teg­ni­ci ook van ons dorp, en ook in die Paarl is daar by Volks­wa­gen ook een van ons ou­tjies wat een van die groot ster­re is.”

Nog ’n boor­ling van die dorp wat on­langs in die nuus was, is Il­se Rut­hford (links). Sy is deur die na­si­o­na­le de­par­te­ment van land­bou, bos­bou en vis­se­rye aan­ge­wys as Suid-a­fri­ka se voor­ste vrou­li­ke en­tre­pre­neur in land­bou­ver­wer­king. Il­se is die fi­nan­si­ë­le be­stuur­der by Compag­nies­drift, ’n S­tel­len­bos­se swart­be­mag­ti­gings­maat­skap­py wat spe­si­a­li­seer in die ber­ging, bot­te­le­ring en e­ti­ket­te­ring van wyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.