Ont­moet die men­se

Weg! Platteland - - My Dorp -

Gra­ham Cys­ter Lo­gis­tie­ke be­stuur­der by Clicks in Kaap­stad

“P­niel was al die ja­re a­po­li­ties ge­wees. Dis ’n in­te­res­san­te plek. Baie familievas. Geld praat. Jy moet van die plek wees om hier te bly. Dis baie eks­klu­sief.”

Hil­ton Rut­hford

As­sis­tent­be­stuur­der: klein­han­del by Van S­chaik in Ty­ger­val­lei “P­niel het ’n kul­tuur en er­fe­nis waar­van die kerk die hoek­steen vorm. S­port, ver­al rug­by en krie­ket, vorm sterk ban­de tus­sen ons in­wo­ners.”

Peter- John de Wet Ei­e­naar van P.J. Farmstall

“Die mees­te men­se hier is fa­mi­lie – die Wil­li­am­se, die My­burghs, die Lackays. As jy jou huis ver­koop, ver­koop jy dit aan jou broer of jou neef of jou oom. Al hoe jy hier kan in­kom, is as jy in­ge­troud is.”

Matthew Cys­ter Voor­sit­ter van die P­niel-er­fe­nis-en­kul­tuur­trust

“Soos wat die dorp oop­gaan, is daar al hoe meer in­vloe­de van bui­te. Maar die kerk bly steeds sen­traal in die ge­meen­skap. Daar is steeds ko­he­sie, met een kerk, een skool, een rug­by­span.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.