Ont­moet die men­se

Weg! Platteland - - My Dorp -

Francois Koe­ge­len­berg Wyn­be­mar­ker

“P­niel is ’n ge­slo­te ge­meen­skap – in ’n sta­di­um kon jy nie trou met ie­mand van bui­te nie. Aan die be­gin was baie van die lo­cals nuus­kie­rig oor my, oor ek ge­kies het om op ’n Co­lou­red­dorp te woon.”

Sel­ma Williams Huis­vrou en spy­se­nier

“Ek is nou al vyf jaar by die huis van­dat ek sui­ker ge­kry het. En ek het nou al t­wee keer ge­gaan om ’n grant te trek, maar as jy dit wil hê, moet jy jou hor­lo­sie en oor­bel­le by die huis los en ’n doe­kie dra. Vir wat sal ek my nou as­pris mis­maak vir ’n grant?”

Ber­nard Men­toor Pen­si­oen­trek­ker en as­ter­kwe­ker

“Ons is ge­bo­re op P­niel en het groot­ge­word in die ge­meen­skap; al die men­se het al­mal ge­ken. Jy kon nooit ver­keerd stap nie, maar dis nie nou meer so nie. Die kin­ders raak ’n bie­tjie uit die hand uit.”

Ro­w­land en Syl­via Williams Pen­si­oen­trek­kers

“Dis rus­tig op ons dorp – hier is nie s­kol­lie-e­le­men­te wat kom in­briek nie. Die men­se is vrien­de­lik, al­mal ken me­kaar; al­mal is op ’n ma­nier fa­mi­lie van me­kaar. Op hier­die dorp werk ons nie teen me­kaar nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.