2015

Weg! Platteland - - ‘Ons Het Die Skuif Gemaak’ -

KIES UIT DIÉ TOE­RE VIR 2015-’16 28 Ju­nie-8 Ju­lie 2015 6-16 Au­gus­tus 2015 15-25 Sep­tem­ber 2015 19-29 A­pril 2016

Hoe lank is die toer? 11 dae, 10 nag­te. Van waar ver­trek die toer? Na­ta, Botswa­na. Eind­punt Ka­sa­ne, Botswa­na. Waar slaap ons? For­me­le ver­blyf. Prys R19 250 p.p. (30% ek­stra vir en­kel­be­spre­king). Die 2016-toer kos R20 850. REIS­PLAN Dag 1 Ons ont­moet by Na­ta-lod­ge en ge­niet die sonsondergang by die Mak­ga­dik­ga­di­pan­ne. Dag 2 Maun. Hier kan jy op ’n op­si­o­ne­le vlug oor die O­ka­van­go­del­ta gaan. Dag 3 Van na­by Se­pu­pa af vat mo­tor­bo­te ons na ’n huis­boot op die del­ta se ka­na­le, waar al­mal die vol­gen­de t­wee nag­te bly. Dag 4 ’n Mo­ko­ro­vaart op die del­ta se wa­ter­weë, ’n mo­tor­boot­vaart... hoe klink tier­vis­vang? Dag 5 Te­rug na die voer­tuie en vort na die mis­tie­ke T­so­di­lo­kop­pies met sy merk­waar­di­ge Boes­man­te­ke­nin­ge. Van daar af na Na­mi­bië en N­ge­pi-kamp teen die O­ka­van­go­ri­vier. Dag 6 Ma­han­go-deel van die B­wabwa­ta­na­si­o­na­le park met sy meer as 300 vo­ël­spe­sies, bas­ter­gems­bok­ke en swart­wit­pen­se. Dag 7 Van­dag be­sluit jy self wat jy wil doen: Ont­span in die kamp, be­soek die B­wabwa­ta­na­si­o­na­le park, ’n mo­ko­ro­vaart, vis­vang, vo­ëls­kyk... Die dag word af­ge­sluit met ’n sons­on­der­vaart op die O­ka­van­go. Dag 8 Ons ry die leng­te van die Capri­vis­trook na Ka­sa­ne, waar al­mal die laas­te d­rie nag­te oor­bly. Dag 9 Die Vic­to­ri­a­wa­ter­val! Doen dalk ’n rek­sprong of gaan op ’n he­li­kop­ter­vlug. Dag 10 Wild­kyk­rit en boot­vaart op die C­ho­be­ri­vier in die C­ho­be- na­si­o­na­le park. Dag 11 Ons sê tot siens... tot ’n vol­gen­de keer.

TOE­RE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.