Die die­re roep jou! Trans-botswa­na en die Capri­vi

Weg! Platteland - - ‘Ons Het Die Skuif Gemaak’ -

Wou jy nog al­tyd Botswa­na en die Capri­vi ver­ken, maar is ver­sig­tig om dit alleen aan te pak? Kom dan saam met M­p­a­fa op ’n toer na dié t­wee i­ko­nie­se be­stem­mings. Ont­dek A­fri­ka op sy wild­ste in on­der meer die Mak­ga­dik­ga­di­pan­ne, die O­ka­van­go­del­ta, T­so­di­lo­kop­pies, die B­wabwa­ta- na­si­o­na­le park (ook die Ma­han­go-deel), die Vic­to­ri­a­wa­ter­val én die C­ho­be- na­si­o­na­le park.

DIE TOER­PRYS SLUIT IN • Bed­de­goed en hand­doe­ke • D­rie e­tes per dag • Al­le ver­blyf • Al­le park­ta­rie­we • Twee­rig­ting­ra­dio’s • ’n Toer­lei­er en veld­gids

WAAR­VOOR SORG EK? • Jou­self en jou ge­sin • Jul­le pas­poor­te • E­ni­ge 4x2 met ’n goeie

grond­vry­hoog­te • Brand­stof • Stoe­le • Dran­kies en snoep­goed • Per­soon­li­ke toerusting • G­rens­pos­ta­rie­we

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.