Eet,

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

EET­PLEK­KE LICH­TEN­BURG

Toe­ka-de­li

Toe­ka-de­li Kom sit rus­tig en kyk uit oor die k­we­ke­ry ter­wyl jy jou mid­dag­e­te ge­niet. Dit is in Ban­tjies­straat 17. 018 632 0575

toe­ka­de­li@hot­mail.co.za S­cott’s Ma­nor is die plek vir ’n rus­ti­ge aand­ete. 083 378 1460 of 018 632 0255

scotts­ma­nor.com Kof­fie’te­ria is bin­ne die Nwk-hoof­kan­toor en het die lek­ker­ste kof­fie op die dorp.

082 372 9192

SAN­NIES­HOF

Toet­sie’s

Toet­sie’s is in die ou sta­sie­ge­bou as jy die dorp van De­la­rey­vil­le se kant af bin­ne­ry. Hier is ook ’n mag­dom hand­ge­maak­te produkte uit die om­ge­wing en kuns van die ei­e­naar, Toet­sie Ter­re­blan­che, te koop.

018 683 0199 Toet­sie’s Die Tur­ning Point-pad­stal is langs die N14 net bui­te San­nies­hof as jy Lich­ten­burg se kant toe ry. Jy kan el­ke dag van die week van 07:30 tot 21:00 hier iets te ete of drin­ke kry. 074 318 2520 of 084 689 9561

Tur­ning Point – San­nies­hof

DE­LA­REY­VIL­LE

De Fi­jn­proe­ver is nie ’n re­stau­rant met ’n spys­kaart nie. Bel dus eers om te hoor wat te ete is en om ’n af­spraak te maak. Jy gaan eg­ter nie te­leur­ge­stel word nie. 083 461 7210 of 073 321 0673 De Fi­jn­proe­ver Die De la Rey-re­stau­rant is die plek om ’n T-been te eet ter­wyl dit voel of genl. Koos de la Rey by die ta­fel langs jou sit.

053 948 1053 of 083 296 0405

BLY­PLEK­KE LICH­TEN­BURG

De la Rey-re­stau­rant

S­cott’s Ma­nor het ’n wye ver­skei­den­heid ver­blyfop­sies, en elk­een daar­van is bit­ter­lik net­jies. 083 378 1460 of 018 632 0255

scotts­ma­nor.com Die Litt­le Dre­ams-gas­te­huis met sy on­ge­loof­li­ke tuin laat ’n mens voel jy’s in die pa­ra­dys. 018 632 0111 of 083 449 4514 litt­le­dre­amsgh.co.za

SAN­NIES­HOF

Tuis­huis sal jou laat voel as­of jy by jou oom en tan­nie op die plat­te­land kom kui­er het. Jan en Su­san Kru­ger gaan jou op die han­de dra en vir jou baie lek­ker kos maak. 083 294 3744

DE­LA­REY­VIL­LE

Pig­my-lod­ge is net bui­te die dorp, so ’n ent­jie van die N14 af in Vry­burg se rig­ting. 083 734 4615 of 073 566 0077 pig­my­lod­ge.co.za

OT­TOS­DAL

Ou­plaas

Ou­plaas is ’n fan­tas­tie­se ou sand­steen­plaas­huis so­wat 13 km uit die dorp. Die ei­e­naars, Mag­da­le­na en Coert Coet­zee, sal jou lank ver­maak met hul­le sto­ries en sorg dat jy nie hon­ger of dors ly nie. Hul­le het ook die Ou­plaas-gas­te­huis op die dorp. 018 571 1388 of 083 229 1581 ou­plaas.co.za

Trans­vaal” be­sorg het. Die “Boe­re­pro­feet” Ni­co­laas (Sie­ner) Jan­se van Rens­burg het al­tyd saam met hom be­weeg en hom voor ’n veld­slag van raad be­dien. Sy graf is so­wat 10 km suid­oos van Ot­tos­dal. Jy kan een van die Harts­me­an­der se ge­skied­kun­di­ge toe­re mee­maak en al hier­die plek­ke be­soek ter­wyl ie­mand jou die he­le ver­haal ver­tel. Wan­neer? 20 Ju­nie, 18 Ju­lie en 22 Au­gus­tus. Waar? Vir al d­rie die da­tums ver­trek die toer om 08:00 uit De­la­rey­vil­le.

Drink en wees p­le­sie­rig!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.