KOM VOLG DE LA REY EN SIE­NER SE SPOOR

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

Die eer­ste sko­te van die Ang­lo-boe­re­oor­log (1899-1902) het hier in die Harts­me­an­der ge­klap toe genl. Koos de la Rey met 800 man ’n ge­pant­ser­de trein van die En­gel­se waar­op t­wee ka­non­ne en baie an­der wa­pens ge­laai was, by Kraai­pan, noord­wes van San­nies­hof, laat ont­spoor het.

Baie an­der veld­slae het hul­le ge­du­ren­de die oor­log in dié wê­reld af­ge­speel. De la Rey het die mees­te hier­van ge­lei en ge­wen – iets wat aan hom die ti­tel “Die leeu van die Wes-

NOG DIN­GE VIR JOU DAG­BOEK 11-13 Maart

30 Mei

Ge­ne­raal De la Rey-fees (op De­la­rey­vil­le) Hoe lank? Die toe­re duur ’n vol­le dag – pak jou eie piek­niek­mand­jie. Prys Dit kos R100 om saam te ry. Kon­tak 072 624 2395 (Ma­ri­na Ot­to) of

076 834 3429 (A­dri Jor­daan) Ot­tos­dal-skou 22-24 A­pril Lich­ten­burg-land­bou-en-pluim­vee­skou San­nies­hof se AP kerk­ba­saar 5-6 Ju­nie Ot­to­fees (op Ot­tos­dal)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.