Die jong­ste GM skep­pings

Weg! Platteland - - Gm: Waar Of Wolhaar? -

Tot dus­ver het die mees­te goed­ge­keur­de GM produkte groot voor­de­le vir die boer in­ge­hou, maar van die nuut­ste skep­pings

fo­kus eer­der op die ver­brui­ker.

Ge­son­der aar­tap­pels Wan­neer aar­tap­pels ge­braai of ge­roos­ter word, vind ’n re­ak­sie plaas tus­sen die natuurlike sui­kers en a­mi­no­su­re. Só word a­krie­la­mied ge­vorm, wat vol­gens ’n ver­slag van die Eu­ro­pe­se Voed­sel­vei­lig­heids­o­wer­heid (EFSA) jou ri­si­ko op kan­ker kan ver­hoog. ’n Nu­we aar­tap­pel, wat dank­sy ge­ne uit wil­de­aar­tap­pel­spe­sies 75% min­der a­krie­la­mied ty­dens die gaar­maak­pro­ses pro­du­seer, is pas deur die A­me­ri­kaan­se de­par­te­ment van land­bou goed­ge­keur. ‘Arctic’-ap­pels Dié nu­we ap­pels, een van die eer­ste bi­o­teg­no­lo­gie­pro­duk­te wat deur ’n k­lein fa­mi­lie­on­der­ne­ming, O­ka­na­gan Spe­ci­al­ty Fruit, ont­wik­kel is, sal waar­skyn­lik bin­ne­kort die groen lig kry in die VSA. Die ap­pels be­hou hul­le smaak, voor­koms en vi­ta­mien-in­houd

LEES MEER bi­os­a­fe­ty.org.za bi­o­for­ti­fied.org

be­st­food­facts.org G­mo­ans­wers.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.