Tyd vir oor­plant

Weg! Platteland - - Stoepplante -

Hoe weet jy ’n plant is ge­reed vir ’n gro­ter pot? Te­kens van stres sluit in: • ver­min­der­de blaar­groei • blare wat on­ge­sond en on­ge­luk­kig lyk • min­der blom­me

1 Kies ’n koel dag en werk in die ska­du­wee. Draai die pot op sy sy en wik­kel die plant uit. Ie­mand sal dalk die pot moet vas­hou ter­wyl jy trek – op­pas dat jy nie op jou a­lie land as dit skie­lik uit­kom nie. ( Vra in daar­die ge­val nog ie­mand om ’n vi­deo te maak. – Reds.) As die wor­tel­bol kom­pak is en in pot­vorm uit­kom, was dit de­fi­ni­tief tyd om dit oor te plant. Pot­ge­knel­de plan­te kan nie voe­ding­stow­we doel­tref­fend op­neem nie. 2 Ge­bruik ’n snoei­skêr om die bui­ten­ste wor­tels te knip – dit sal die vor­ming van nu­we wor­tels aan­moe­dig. 3 Plant dit oor in ’n gro­ter pot met vars pot­grond en kom­pos. 4 Druk dit vas en lei dit da­de­lik nat! >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.