KOEL POT­TE

Weg! Platteland - - Stoepplante -

E­nig­iets wat grond kan hou én goed drei­neer, kan ’n plant huis­ves – van bi­o­af­breek­ba­re goi­ing-aar­tap­pel­sak­ke en Ri­cof­fy­blik­ke tot em­mers en wyn­va­te. Goeie drei­ne­ring is nood­saak­lik: Wat in­vloei, moet kan uit­vloei. Moe­nie eet­ba­re plan­te kweek in mo­tor­ban­de of an­der ma­te­ri­a­le wat swaar me­ta­le of gif­stow­we af­skei soos dit af­breek nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.