Kry al­les reg

Weg! Platteland - - Doen Dit Self -

IN­KO­PIE­LYS

• 4 leng­tes (1,8 m) den­ne­hout­plan­ke van 69 x 22 mm • 1 stuk 18 mm-laag­hout (sien wenk) van 2 400 x 1 200 mm • 4 leng­tes (1,8 m) den­ne­hout­plan­ke van 44 x 32 mm • 2 leng­tes (1,8 m) den­ne­hout­plan­ke van 69 x 44 mm • 4 leng­tes (3,6 m) knoets­den-pla­fon

plan­ke ( knot­ty pi­ne) van 100 x 13 mm • 2 leng­tes (1,8 m) den­ne­hout­plan­ke van 144 x 22 mm • 9 leng­tes (1,8 m) den­ne­hout­plan­ke van 96 x 22 mm • 1 stuk 6 mm-laag­hout van 1 200 x 610 mm • 25 hout­skroe­we (8 x 60 mm) • 75 hout­skroe­we (8 x 45 mm) • 25 hout­skroe­we (8 x 25 mm) • pa­neel­spy­ker­tjies ( pa­nel pins) • 2 skar­nie­re van 100 mm • kou­e­lym

GE­REED­SKAP

• saag (hand of e­lek­tries) • e­lek­trie­se boor met ’n 3 mm-boor­punt • skroe­we­draai­er • win­kel­haak • maat­band • pot­lood • G-klam­pe (2) • hout­vyl • skuur­pa­pier • hoek­klamp (op­si­o­neel) >

4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.