Herfs...

Weg! Platteland - - Doen Dit Self -

... in my k­lein, woes­tyn­ag­ti­ge klip­tuin is dui­de­lik sig­baar in die vet­plan­te en aal­wy­ne wat dan op hul­le mooi­ste is. Die klip­pe, meestal roos­kwarts wat ek op die plaas op­tel en spoel­klip­pe uit die O­ran­je­ri­vier, ver­tel ook elk­een ’n sto­rie. En só, son­der wa­ter, voer ek en my tuin ’n be­staan in die half­woes­tyn. Dit is lek­ker om te sien hoe die vo­ëls, erd­man­ne en bok­kies ook dié skep­ping ge­niet. En tus­sen die kop­pies langs die pad blom die ko­ker­bo­me al­te uit­bun­dig. Lea Vis­ser, Augra­bies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.