Vat vas!

Weg! Platteland - - Tuindagboek -

Be­skerm jou han­de dié herfs ter­wyl jy spit, knip, saag, saai en plant. Dié paar vro­li­ke hand­skoe­ne “haal a­sem” so­dat jou han­de nie sweet nie, en dan be­skerm dit jou ook teen die son se ska­de­li­ke Uv-stra­le. Dis wa­ter­dig én jy kan ’n tak of glad­de pyp mak­li­ker vas­vat. En die beste van al­les? Jy kan dit in die was­ma­sjien was. Kies vir jou ’n nom­mer­pas “k­lein”, “me­di­um” of “groot” hand­skoen in die kleur wat jou ge­luk­kig maak: pienk, o­ran­je, don­ker­blou, geel, groen of wyn­rooi. Waar? Buil­ders of Ma­kro. Prys R79

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.