The B­re­ad Lab

Weg! Platteland - - Vlaggiedink Nuut Oor Brood -

Land­bou en na­vor­sing vat han­de met die bak­kuns by dié op­voed­kun­di­ge in­stel­ling aan die U­ni­ver­si­teit van Washing­ton

( WSU), wat die jaar­lik­se Grain Gat­her­ing Con­fe­ren­ce aan­bied.

The B­re­ad Lab word be­stuur deur die ko­ring­kwe­ker en ge­ne­ti­kus dr. S­te­phen Jo­nes, wat ook aan die roer staan van die WSU se Mount Ver­non-na­vor­sing­sen­trum, waar hy en sy na­graad­se stu­den­te ko­ring en an­der graan­soor­te kweek wat op k­lein pla­se aan­ge­plant word. Hul­le neem die streek se grond en kli­maat in ag – om die geur en voed­saam­heid van die plaas­li­ke an­tie­ke gra­ne te ver­be­ter. Met die hulp van Jo­na­than M­cdo­well, ’n bak­ker, be­kyk hul­le die ver­band tus­sen die ge­hal­te van die grond en die voed­saam­heid van die brood, en ont­wik­kel ko­ring­hi­brie­de wat be­ter bak­re­sul­ta­te le­wer, gro­ter oes­te op­le­wer en be­ter be­stand is teen siek­tes en pes­te.

the­bre­ad­lab.org

mer­si­ë­le meu­le voer goed­ko­per ko­ring in wat dik­wels ge­ne­ties aan­ge­pas is, en meng dit dan met ons eie plaas­li­ke meel wat van ’n ho­ër ge­hal­te is.)

“Ons be­oe­fen ook bi­o­lo­gie­se ver­bou­ing, wat prak­ty­ke be­hels soos om nie die grond te be­werk nie en ge­was­se te ro­teer. Dit hou die grond en ko­ring ge­sond, met die ge­volg dat ons min­der plaag­do­ders en kuns­mis hoef te ge­bruik. Ons is nie heel­te­mal or­ga­nies nie – dit is nie haal­baar son­der sub­si­dies van die staat nie.”

VAN LINKS Eu­re­ka Mills maak wit­brood­meel, bruinbroodmeel, koek­meel, vol­ko­ring­meel, grof­ge­breek­te rog en rog­meel; Die on­ge­bleik­te wit­brood­meel werk uit­ste­kend vir suur­deeg­brood; Kom maak ge­rus by Plat­te­land se eer­ste brood­werk­ses­sie ken­nis met Ni­co S­teyn

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.