’n Eu­re­ka-oom­blik

Weg! Platteland - - Dink Nuut Oor Brood -

Eu­re­ka Mills het 16 jaar ge­le­de die voor­tou in Suid-a­fri­ka ge­neem toe hul­le die eer­ste meul in die land ge­word

het wat steen­ge­maal­de meel be­gin pro­du­seer het.

“Ons groot droom is dat el­ke huis in SuidA­fri­ka bin­ne die vol­gen­de 10 jaar el­ke dag ’n che­mi­ka­lie­vrye artisan-brood op die ta­fel sal hê,” sê die meu­le­naar Ni­co S­teyn. “Ons groot­ste uit­da­ging,” voeg hy by, “is om men­se te leer wat goeie brood is, én die kwes­sie van ko­ring- en glu­ten­in­to­le­ran­sie. Waar­om is dit skie­lik so ’n pro­bleem as brood al dui­sen­de ja­re met ons is?”

Ni­co ver­bou sy eie ko­ring wat u­niek is aan die S­wel­len­dam-om­ge­wing en nie ge­ne­ties aan­ge­pas is nie. (Hy sê som­mi­ge kom-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.