Lees meer... The B­re­ad Ba­ker’s Ap­pren­ti­ce: Mas­te­ring the Art of Ex­tra­or­di­na­ry B­re­ad deur Peter

Weg! Platteland - - Dink Nuut Oor Brood -

Rein­hart, die hoof­man van die ar­ti­san­brood­be­we­ging in A­me­ri­ka.

He­ster se brood

deur He­ster van der Walt Ni­ël Jon­ker, een van die men­se aan wie He­ster se brood op­ge­dra is, be­skryf dié plat-op-die-aar­de boek (wat reeds in 2009 ver­skyn het) as die beste SuidA­fri­kaan­se boek oor die kuns van klas­sie­ke Eu­ro­pe­se bro­de soos ci­a­bat­ta, fo­cac­cia, kit­ke en ba­guet­te.

Die skry­wer, ’n oud­ver­pleeg­ster, woon op M­cg­re­gor en ver­tel van haar ont­dek­kings­reis met brood, die ma­gie­se spel tus­sen graan, sout, wa­ter, gis, tyd, vuur en hout, en deel ook re­sep­te.

R250 | Mod­ja­ji

Banks Kit­chen Bou­ti­que

(20 cm) bank­skit­chen­bou­ti­que.co.za

Só maak jy

Meng die droë be­stand­de­le in ’n groot meng­bak, voeg die wa­ter by en roer dit dan met ’n hout­le­pel tot al­les saam­kom en ’n deeg vorm. 1

Z­wil­ling S­ty­le-brood­mes

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.