Wie wil nou knie? ‘No k­ne­ad’ -brood

Weg! Platteland - - Dink Nuut Oor Brood -

Maak 1 brood Be­rei­dings­tyd ± 10 mi­nu­te plus ± 20 uur rys­tyd ( Bak­tyd 30 mi­nu­te Oond­tem­pe­ra­tuur: 230-250 °C (ge­bruik jou oond se hoog­ste moont­li­ke ver­stel­ling)

Ja, uur. – Reds.)

Dié brood word ge­bak in ’n giet­ys­ter­pot wat jy vuur­warm bak in die oond vóór jy die deeg in­sit. Al wat jy ver­der no­dig het, is ge­duld. Die stap­pe klink dalk in­ge­wik­keld en na baie moei­te, maar die eind­pro­duk sal jou ver­baas.

Jy be­no­dig • 3 kop­pies (750 ml) steen­ge­maal­de

wit­brood­meel • 2 tee­le­pels (10 ml) sout • 1 tee­le­pel (5 ml) kits­gis • 1½ kop­pies (375 ml) wa­ter

teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.