Uit­me­kaar­trek­brood

6

Weg! Platteland - - Dink Nuut Oor Brood -

Ge­noeg vir Be­rei­dings­tyd 20 mi­nu­te plus rus­tyd Bak­tyd 30-40 mi­nu­te

Dié lig­te brood is heer­lik as ’n voor­af­hap­pie – elk­een trek sy eie stuk af ter­wyl dit nog warm is, en doop dit dan in ’n lek­ker Na­po­li­ta­na­doop­sous.

Jy be­no­dig

• 3 kop­pies (750 ml of 375 g) wit­brood­meel • 1 eet­le­pel (15 ml of 10 g) kits­gis • 1-1½ kop­pie (250-375 ml) lou­warm wa­ter • 1 eet­le­pel (15 ml) heu­ning • 1 tee­le­pel (5 ml) sout • 1 eet­le­pel (15 ml) o­lyf­o­lie

VIR DIE VUL­SEL • 250 g spek • 10 o­ly­we, ge­kap • 1/ kop­pie (80 ml) o­lyf­o­lie

3 • 2 tee­le­pels (10 ml) fyn­ge­druk­te knof­fel • 1 tee­le­pel (5 ml) fyn­ge­kap­te brand­ris­sie • ’n k­lein hand vol vars o­ri­ga­num­blaar­tjies • 1 kop­pie (250 ml) ge­ras­per­de par­me­saan­kaas • 2 kop­pies (500 ml) ge­ras­per­de

moz­za­rel­la­kaas

Só maak jy

Meng al die be­stand­de­le vir die brood goed saam en knie dan die deeg vir 10 mi­nu­te – jy kan dit ook met die deeg­haak van ’n e­lek­trie­se men­ger doen. Sit die deeg in ’n bak wat met o­lie ge­smeer is, be­dek dit en laat dit vir om­trent 2 uur teen ka­mer­tem­pe­ra­tuur staan, of tot dit in vo­lu­me ver­dub­bel het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.