Mex­i­kaan­se brood

Weg! Platteland - - Dink Nuut Oor Brood -

Maak 1 ge­wo­ne brood of 2-3 mi­ni­brood­jies Be­rei­dings­tyd 15 mi­nu­te Bak­tyd 30-45 mi­nu­te

Ek kan nie ge­noeg kry van hier­die mie­lie­brood nie – dit is geu­rig en klam, maar krum­mel nie so erg soos baie an­der mie­lie­bro­de nie. Dit bly min­stens t­wee dae vars in die ys­kas en is heer­lik vir ont­byt saam met ’n ei­er – of e­ni­ge tyd saam met gua­ca­mo­le of bot­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.