Pu­re plat­te­land!

Weg! Platteland - - Kook Met Appels -

Maak jou eie ka­ra­mel deur 1 kop­pie (250 ml) sui­ker en 6 eet­le­pels (90 ml) wa­ter in ’n ka­strol oor ma­ti­ge hit­te te ver­hit. Roer dit die heel­tyd tot al die sui­ker op­ge­los het (verf e­ni­ge kris­tal­le met ’n nat kwas­sie af). Draai die tem­pe­ra­tuur ho­ër en hou op roer. Kan­tel

die ka­strol el­ke nou en dan – die meng­sel sal ná ’n mi­nuut of wat be­gin bor­rel. Ná 3-4 mi­nu­te sal die meng­sel ’n am­ber en dan ’n don­ker­rooi­bruin kleur kry. Wan­neer dit be­gin rook, voeg 4 eet­le­pels (60 ml) elk bot­ter en room by. Die meng­sel sal nou he­wig bor­rel – k­lits dit met ’n draad­klit­ser glad, haal dit van die plaat af en laat dit

een­kant af­koel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.