’n pa­pe­gaai?

Weg! Platteland - - Papegaaie -

fes­si­o­ne­le per­soon het wat siek­tes en nood­ge­val­le kan han­teer.

Kan ek ’n pa­pe­gaai be­kos­tig? ’n Kok­ke­tiel – ’n goeie “be­gin­ner­pa­pe­gaai” – is k­lein en kos on­ge­veer R300. Die ge­wil­de gro­ter spe­sie A­fri­can Grey kan on­ge­veer R2 700 kos ter­wyl a­ra­pa­pe­gaaie jou e­nig­iets tus­sen R8 500 en R200 000 ( ja, jy het reg ge­lees) uit die sak sal jaag. Dan is daar nog die kos en be­soe­ke aan die die­re­arts. Hul­le het nie in­en­tings no­dig nie, maar ge­reel­de roe­ti­ne­on­der­soe­ke is nood­saak­lik. 7 Sal die groot­te van die pa­pe­gaai en sy hok by jou huis en ge­sins­le­we in­pas? 8 Koes­ter re­a­lis­tie­se ver­wag­tin­ge Wil jy ’n pa­pe­gaai kry om­dat jy wil hê hy moet praat? Sê nou maar hy rep nooit in sy le­we ’n woord nie? Is jy be­reid om el­ke dag sy hok skoon te maak? Kan jy jou huis pa­pe­gaai­be­stand maak? Jy moet ook be­sluit of jy jou pa­pe­gaai se vlerk­ve­re gaan knip – ge­sels met jou die­re­arts en/of te­ler hier­oor. 9 Het jy die reg­te per­soon­lik­heid vir ’n pa­pe­gaai? Hou jy daar­van om ge­liefd te wees en ver­hou­dings te koes­ter? Of is jy pyn­lik net­jies en kan ’n ge­mors nie ver­dra nie? En die res van jou ge­sin? 10 An­der troe­tel­die­re... Baie pa­pe­gaai­ei­e­naars sê hul­le pa­pe­paaie en hon­de – soms selfs kat­te! – het ’n uit­ste­ken­de ver­hou­ding. Praat voor­af met men­se wat ver­skeie troe­tel­die­re aan­hou en vra ook by jou die­re­arts raad. Soos met e­ni­ge an­der troe­tel­dier is dit be­lang­rik om in­ge­lig te wees voor­dat jy ’n be­sluit neem.

6

’n Huis met ver­skil­len­de soor­te die­re kán werk as al­mal mooi ge­leer word – Anthony Har­ris van Ce­ra­mic Mat­ters woon op Wel­ling­ton en hy weet blyk­baar hoe!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.