Praat saam...

Weg! Platteland - - Papegaaie -

Selfs die spe­sie wat die graag­ste praat, die A­fri­can Grey, ver­skil van in­di­vi­du tot in­di­vi­du. Moet dus nie ’n pa­pe­gaai koop as jy eint­lik net wil hê hy moet praat nie – jy kan dalk te­leur­ge­stel word. Maar lie­we land, dit is so­veel p­ret wan­neer hul­le wel praat – ver­al om­dat hul­le die ver­bluf­fen­de ver­moë het om die reg­te woor­de met die reg­te ak­sies te kom­bi­neer.

Het­tie Pul­lin­ger van P­re­to­ria is ’n kuns­te­naar en haar een pa­pe­gaai sê “sie­sa” wan­neer hy kan sien sy is on­te­vre­de met wat sy ge­skil­der het. S­te­fa­nie He­fer van Kaap­stad het ’n pa­pe­gaai wat “baai” roep wan­neer sy haar kar­sleu­tels op­tel.

Dink aan hoe ’n kind leer praat. Ge­bruik die­self­de woord(e) vir die­self­de ak­sie of voor­werp so­dat jou pa­pe­gaai kan leer om daar­die as­so­si­a­sie te maak. Dan her­haal jy dit oor en oor. Daar is ook won­der­li­ke vi­deo’s op Youtu­be.

(200 ml) A­gri­mark kaap­a­gri.co.za

Da­ro-pa­pe­gaai- to­ni­kum R20

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.