WWWAT SÊ JY?

Weg! Platteland - - Internetopsies -

Stroom

( Stre­a­ming) Die dae is ver­by dat jy net op die in­ter­net swerf. Dees­dae gaan al­les oor stre­a­ming – jy kan Tv-pro­gram­me, flieks en vi­de­o­gre­pe kyk of na mu­siek en ra­di­o­pro­gram­me luis­ter. Die won­der daar­van, in teen­stel­ling met lê­ers wat jy af­laai, is dat die in­lig­ting nie op jou re­ke­naar ge­berg word nie. Jy hoef ook nie te wag dat die he­le lê­er af­laai voor jy daar­na kan be­gin kyk of luis­ter nie. Maar wees ge­waar­sku: Dit vréét da­ta.

( Lo­cal A­rea Net­work) Dit is ’n k­lein net­werk vir ’n be­perk­te ge­bied. Jou huis­of kan­toor­net­werk is by­voor­beeld ’n LAN. Voeg ’n W ( wi­re­less) by en dan word dit ’n draad­lo­se plaas­li­ke net­werk ( WLAN).

LAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.