Blaas­kans by die see KAL­FIE­FEES + HER­MA­NUS-KOS-EN-WYN­SKOU

Teen die ein­de van die win­ter kom die wal­vis­se Her­ma­nus toe om te kalf. Hier is jou kans om dié won­der te kom­bi­neer met die dorp se brui­sen­de kos-en-wyn­skou.

Weg! Platteland - - Internetopsies -

Die Kal­fie­fees is ’n vie­ring van die jaar­lik­se koms van sui­de­li­ke noor­kap­per­wal­vis­se in Wal­ker­baai. Dié voor­tref­li­ke land­ge­ba­seer­de wal­vis­kyk­be­stem­ming gee aan be­soe­kers die kans om te kyk hoe die eer­ste kal­fies van die sei­soen hul­le op­wag­ting maak. Voeg daar­by ’n rits plaas­li­ke te­a­ter­pro­duk­sies en fees­te­lik­he­de vir al­le ou­der­dom­me en sma­ke. Vir die jong klomp is daar spring­kas­te­le, ge­sig­verf en ma­ri­o­net­ver­to­nings. Die Her­ma­nus-kos-en-wyn­skou tel on­der die 10 beste wyn­skoue in Suid-a­fri­ka en is vin­nig be­sig om een van die ge­wild­ste fees­te van sy soort in die land te word. Meer as 250 wy­ne deur ’n ver­skei­den­heid plaas­li­ke pro­du­sen­te – van El­gin tot E­lim – sal ge­proe kan word. Dis reg­te plat­te­land­se ple­sie­rig­heid! Moe­nie die kans mis­loop om ons lief­li­ke plan­ter­fe­nis te er­vaar nie, ook nie die rits wê­reld­klas wy­ne en plaas­li­ke kos­skep­pings nie.

WAN­NEER? PRYS

7 tot 10 Au­gus­tus 2015. Va­n­af R3 610 p.p. wat deel.

IN­GE­SLUIT

• Re­toer­vlug­te tus­sen Jo­han­nes­burg en Kaap­stad op Man­go

(lug­diens­hef­fing in­ge­sluit). • D­rie dae mo­tor­huur met 200 km p.d. gra­tis (be­perk­te kwyt

skel­dings, lug­ha­we­by­be­las­ting en toe­ris­me­hef­fing in­ge­sluit). • D­rie nag­te ver­blyf in die drie­ster-wind­sor-ho­tel op Her­ma­nus.

IN­GE­SLUIT

• Re­toer­vlug­te tus­sen Jo­han­nes­burg en Ve­ne­sië. • Ver­voer na en van die lug­ha­we. • 7-nag-skeeps­vaart in ’n bin­ne­ka­juit (geen see­uit­sig nie). • Al­le e­tes op die skip. • Ver­maak aan boord. • Ha­we- en ba­ga­sie­be­las­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.