Bou ’n rank­to­ring Dis mak­lik om te maak – en pronk­ert­jies en bo­ne sal ewe graag hier­teen op­klou­ter

Jy’s se­ker al uit­ge­hon­ger vir ert­jies en boon­tjies... en die he­mel­se geur van pronk­ert­jies. Maak dié mooi stel­la­sie waar­teen hul­le kan rank – dis rê­rig kin­der­spe­le­tjies.

Weg! Platteland - - Inhoud - TEKS ZI­GI EKRON FO­TO’S PETER VAN NOORD

Dié stel­la­sie lyk am­per soos die ge­raam­te vir ’n A­me­ri­kaan­se wig­wam. Jy kan e­ni­ge reg­uit stok­ke vir die reg­op stut­te ge­bruik, so­lank die pun­te in die ga­te in jou bord pas. Om­dat dit moei­lik is om sul­ke stok­ke in die na­tuur te kry son­der om ska­de aan te rig, het ons eer­der ge­koop­te tap­pen­ne ge­bruik. Rie­te gaan nie sterk ge­noeg wees nie. Vir die ge­vleg­te tak­ke werk wil­ger­lat­te die beste, maar po­pu­lier­lo­te werk ewe goed. Dié bo­me is vol­op langs wa­ter­stro­me en is boon­op in­drin­ger­plan­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.