’n S­toep­bank met pak­plek Jy kan al jou tuin­goed som­mer in dié bank se maag weg­steek

’n Mens wil nie al­tyd mo­tor­huis toe loop om jou tuin­ge­reed­skap te gaan haal of spaar­ka­mer toe vir die stoep­kus­sings nie. Tim­mer dié sit­bank vir jou stoep met ga­we pak­plek in sy maag.

Weg! Platteland - - In­houd - TEKS ZI­GI E­KRON FO­TO’S PE­TER VAN NOORD SKETS MAT­THYS LA­BU­SCHAG­NE

Dié ban­kie is am­per soos ’n ou­tyd­se wa­kis met ’n rug- en arm­leu­nings, én dan lyk hy ’n bie­tjie soos ’n kerk­bank. Jy kan die sy­kan­te ook met laag­hout maak, maar die knoets­den­pla­fon­plan­kies gee dit ’n ou­tyd­se ge­voel en is nie veel duur­der nie. Jy kan ook kre­a­tief raak met die vorm van die arm­leu­nings, maar die breë plank is net reg vir ’n kof­fie­be­ker met ’n bord­jie be­skuit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.