180 º Die spot­prent­kuns­te­naar Za­pi­ro sing ’n lof­lied (en e­le­gie) aan die Ka­roo

Die Ka­roo be­klee ’n spe­si­a­le plek in die hart van die spot­prent­kuns­te­naar Jo­na­than S­ha­pi­ro, be­ter be­kend as die v­lym­skerp Za­pi­ro. Hy het al by ver­skeie ge­leent­he­de reg­uit ge­praat oor dié streek se groot­ste be­drei­ging tot nog toe...

Weg! Platteland - - Inhoud -

Oor die klip­pe­ri­ge maan­land­skap van die Ka­roo se Tank­wa­woes­tyn stryk ek aan op my berg­fiets. Skie­lik kom ’n rus­bank ver­by waar­op ’n be­baar­de man kruis­been ag­ter­oor­sit. Son­der dat dit lyk of die in­sit­ten­de e­nig­iets doen, maak die ge­mo­to­ri­seer­de rus­bank ’n 180°-draai en flits weer ver­by my...

Dít was my eer­ste ken­nis­ma­king met A­fri­kaburn, die jaar­lik­se skou­spel in die Tank­wa-ka­roo waar jy aan­ge­pas­te Dr. Seuss-voer­tuie, ple­sier­ma­kers met flam­bo­jan­te uit­rus­tings – óf met g’n draad kle­re nie – en reus­ag­ti­ge beeld­hou­wer­ke sien wat o­ran­je vlam­me die nag­lug in­blaas. Dis nie mak­lik om by A­fri­kaburn uit te kom nie, maar dit is ab­so­luut die moei­te werd. En só is dit met die mees­te skat­te van die Ka­roo.

Ek ont­hou hoe die stro­ke do­lo­mie­trot­se en bos­sies na­by Beau­fort-wes skie­lik plek maak vir die dra­ma­tie­se Val­lei van Ver­la­ten­heid. He­len Mar­tins se ge­heim­sin­ni­ge Uil­huis maak dit dub­bel en dwars die moei­te werd om die tog na Nieu-bet­hes­da aan te pak. As jy in die win­ter die lang­pad Bar­ry­da­le toe vat, wag ure se heer­li­ke ont­span­ning by die warm­wa­ter­bron­ne. In Na­ma­kwa­land lyk die aal­wy­ne soos bo­aard­se we­sens uit The Day of the­trif­fi­ds.

Die gras­perk van die B­rits-ko­lo­ni­a­le Lord Mil­ner-ho­tel op Mat­jies­fon­tein sal nooit weer die­self­de wees nie ná ’n on­ver­geet­li­ke krie­ket­wed­stryd ter vie­ring van ’n vriend se 50ste ver­jaar­dag met be­ken­de po­li­ti­ci wat in fan­ta­sie­kos­tuums kolf en boul.

Da­vid Kra­mer se swerf­tog deur die Ka­roo om die streek se eie mu­si­ka­le mees­ters op te spoor – men­se met ki­ta­re wat van ne­de­ri­ge o­lie­kan­ne­tjies ge­maak is – is ver­e­wig op Ka­roo Ki­taar Blu­es, wat my per­soon­li­ke klank­baan vir die Ka­roo ge­word het.

Hier­die skat­te mág nie ver­nie­tig word nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.