Mark Die Our Fa­vou­ri­te T­hings-mark bui­te Bot­ri­vier ís al­mal se guns­te­ling

Die ga­we men­se van die wyn­land­goed Ga­bri­ëls­kloof bui­te Bot­ri­vier hou net een keer per jaar ’n mark – en de laas­te mooi en lek­ker tuis- en hand­ge­maak­te pro­duk wat by die stal­le­tjies te koop is, is din­ge wat hul­le per­soon­li­ke goed­keu­ring weg­dra.

Weg! Platteland - - Inhoud - Ga­bri­ëls­kloof ga­briels­kloof.co.za 028 284 9865 TEKS JO­HAN VAN ZYL FO­TO’S PETER VAN NOORD

Nes ’n mens beginne wens die jaar moet briek aan­draai, slaan Kers­mark­koors uit in al wat uit­hoek van Suid-a­fri­ka is. Laat­sla­pers kry die ge­leent­heid om al hul­le

Kers­in­ko­pies op een plek te doen en en­tre­pre­neurs – en dik­wels ook ker­ke – kry hul­le laas­te fi­nan­si­ë­le in­spui­ting vir die jaar.

Maar die Our Fa­vou­ri­te T­hings­mark, wat knap voor K­ris­mis ver­le­de jaar die vyf­de keer ge­hou is op die wyn-en-o­lyf­plaas Ga­bri­ëls­kloof langs die Swart­ri­vier­pad, net ’n klip­gooi van die N2 af, is ’n vro­lik­heid van ’n an­der stof­fa­sie. Al pleit be­soe­kers ge­reeld by die ei­e­naars van die plaas – en spe­si­fiek by hul­le dog­ter Ni­co­le­ne Fin­lay­son (voor­heen Heyns) – om die mark meer ge­reeld te hou, gaan dit ’n jaar­lik­se in­stel­ling bly waar­na ’n mens eer­der maan­de lank moet uit­sien.

“Ons fo­kus op die won­der­li­ke goed wat die ta­lent­vol­le men­se van hier­die om­ge­wing maak,” sê Ni­co­le­ne. En daar was wrag­tie iets van al­les – van sam­pi­oen­so­sa­ties, kaas, char­cu­te­rie, mos­terd, o­ly­we en al­ler­lei pes­to’s tot kaart­jies, kuns, kwilt­werk, ker­se, fyn­bos­vel­sorg­mid­dels en Ga­bri­ëls­kloof se wyn en o­ly­we.

Kort na­dat jy af­ge­draai het op die Swart­ri­vier­pad, be­gin die bord­jies jou na­der lok. Ni­co­le­ne Fin­lay­son is die baas­brein ag­ter die mark.

BO Pop­py, die mops­hond, neem ’n blaas­kans. REGS An­ja S­toeckigt van die Strand het die mooi­ste pa­pie­ren huis­goed ver­koop wat sy self ont­werp. pa­per­ta­les.co.za BO Be­soe­kers kon nie ge­noeg kry van Christo Be­zui­den­hout se sam­pi­oen­so­sa­ties en ske­mer­kel­kies (da

BO Die sus­ters Jem­ma en I­sa­bel­la An­der­son van Ga­bri­ëls­kloof het al­ler­lei Kers­ver­sie­rings soos dié hand­ge­maak­te tak­bok­ke en Kerskran­se ver­koop. LINKS EN ON­DER Pie­ters­a­rel de Bruyn van Herbs-ap­len­ty by Ca­le­don het ’n draai ge­maak met hul­le or­ga-nie­se vlug­ti

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.