In­ter­net Die A tot Z van in­ter­ne­top­sies op die plat­te­land

Baie men­se ver­ruil die stad vir die plat­te­land en is dan to­taal ont­nug­ter wan­neer hul­le ont­dek die in­ter­net­ver­bin­ding is ui­ter­ma­te sta­dig, on­der­bro­ke... of be­staan glad nie. Die goeie nuus, skryf Alan Duggan, is dat bre­ë­band­toe­gang bui­te die groot ste­de a

Weg! Platteland - - Inhoud - IL­LUS­TRA­SIES MO­NI­QUE MOU­IS­SIE

As jy moeg word vir die le­we in die stad, klink dit na ’n goeie plan om op te pak, pad te gee en ’n rus­ti­ge be­staan ie­wers op die plat­te­land te gaan op­soek. Trou­ens, dui­sen­de men­se het pre­sies dít al ge­doen, en nie net ’n nu­we vrien­de­kring ge­vorm nie, maar ook hoogs suk­ses­vol­le on­der­ne­mings be­gin.

Dié vlug­te­lin­ge is nie Neo-lud­die­te nie. (Vol­gens ’n ma­ni­fes wat in 1996 deur die Twee­de Lud­die­te-kon­gres in Bar­nes­vil­le, O­hio, op­ge­stel is, is dít “’n lei­er­lo­se be­we­ging wat hul­le pas­sief te­ë­sit teen ver­brui­kers­druk en die toe­ne­mend bi­sar­re en vrees­aan­ja­en­de teg­no­lo­gie van die re­ke­naar­e­ra”.) Dis eer­der men­se wat die teg­no­lo­gie aan­gryp om­dat dit hul­le in staat stel om blits­vin­nig te kom­mu­ni­keer met men­se reg oor die wê­reld.

Tog kom boe­re, ku­ber­han­de­laars, kuns­te­naars, vry­skut­joer­na­lis­te, re­stau­rant­ei­e­naars en an­der en­tre­pre­neurs met ’n skok ag­ter baie af­ge­leë de­le van SuidA­fri­ka is wat in­ter­net­toe­gang be­tref, af­ge­sny van die so­ge­naam­de glo­bal vil­la­ge – be­hal­we nou as jy na s­poed ver­wys waar­voor ’n slak sal lag.

Kom ons wees eer­lik: Be­hoor­li­ke in­ter­net­toe­gang op die plat­te­land is dik­wels

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.