Al­bei kan­te van die saak, asseblief

Weg! Platteland - - Briewe -

As an­ti­gm­ak­ti­vis het ek jul­le ar­ti­kel aan­dag­tig ge­lees met die hoop om iets nuuts te leer. Die ar­ti­kel be­vat heel­wat fei­te, maar om­dat dit deur ’n plant­ge­ne­ti­kus ge­skryf is, bied dit net ’n roos­kleu­ri­ge Gm­per­spek­tief. Ek be­vraag­te­ken ook som­mi­ge fei­te, soos hoe Gm­saad die le­we van boe­re in In­dië ver­be­ter het. Daar was al baie ar­ti­kels oor boe­re wat hul eie le­we ge­neem het – wat di­rek ver­bind word aan ver­lie­se en skuld weens Gm­ge­was­ver­bou­ing. An­ders as ge­woon­lik het jul­le le­sers dié keer nie al­bei kan­te van die saak ver­tel nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.