D

Un­can­vil­le, Ve­ree­ni­ging, is die ene fa­briek. So ver as wat die oog kan sien, wink daar net nóg ny­wer­he­de: Sa­sol­burg in die sui­de, Mey­er­ton in die noor­de, Van­der­bil­j­park in die wes­te, D­rie Ri­vie­re in die oos­te. Hier in die ny­wer­heids­hart van SuidA­fri­ka rui

Weg! Platteland - - Entrepreneur -

“Ek ont­hou die swart sto­fie wat Ou­pa met ’n pa­raf­fien­lap­pie aan die brand ge­steek het, ek ont­hou die reuk van die sto­fie en die pot moer­kof­fie wat al­tyd daar staan en trek het...sog­gens vyf­uur het hy al­tyd vir my in so ’n k­lein blik­be­ker­tjie van die kof­fie ge­skink.” Sy bly ’n wy­le stil en maak haar oë oop: “Nou is Ou­pa se huis af­ge­breek, maar daai réúk... ek sal dit nooit ver­geet nie...”

We­ten­skap­li­kes noem die neus die e­mo­si­o­ne­le sin­tuig. Hoe­wel al jou sin­ne ’n be­lang­ri­ke by­drae le­wer as dit by her­in­ne­rin­ge kom, is dit ver­al reu­ke wat in­ten­se te­rug­flit­se en nos­tal­gie­se ge­voe­lens kan los­wik­kel. Waar woor­de en dít wat jy sien of hoor, di­rek na die den­ken­de deel van die brein be­weeg, kom reu­ke die neus bin­ne en be­weeg deur die ske­del­se­nu­wee na die ol­fak­to­rie­se bol wat, net soos die a­mig­da­la (waar e­mo­si­o­ne­le her­in­ne­rin­ge ver­werk word), deel vorm van die lim­bie­se stel­sel – die so­ge­naam­de e­mo­si­o­ne­le sen­trum van die brein.

Kort­om: As Hen­riet­te kof­fie ruik, selfs al is dit nie haar ou­pa se moer­kof­fie nie maar haar hui­di­ge guns­te­ling, Yi­r­ga­chef­fe (al die pad uit E­thi­o­pië), ont­waak ’n mag­dom e­mo­sies uit hul­le win­ter­slaap, en par­ty is só sterk dat haar oë vol tra­ne skiet. Hier­die e­mo­sies skenk die le­we aan sto­ries. En ’n goeie sto­rie, ver­al ’n nos­tal­gie­se een, is ’n ding waar­mee jy in hier­die on­se­ke­re tye be­hoor­lik aan ’t smous kan gaan...

S­JYM, KITSKOFFIE het mos nie ’n sto­rie om te ver­tel nie, sê Hen­riet­te, maar er­ken da­de­lik sy het met kitskoffie groot­ge­word, soos die mees­te SuidA­fri­ka­ners maar, en dit tot “ver­ba­send on­langs” steeds ge­drink.

“Ek het blik­ke en blik­ke Nes­café Gold uit­ge­drink. Ek was mal daar­oor, selfs al het ons la­ter ’n plun­ger en per­co­la­tor vir ‘spe­si­a­le ge­leent­he­de’ ge­had en ook by my broer ’n kof­fie­ma­sjien pre­sent ge­kry.”

Al drink sy dees­dae net reg­te, eg­te kof­fie, is dit glad nie ’n “snob­ding” nie.

“Jy kan nie iets op­reg waar­deer as jy nog nie deur hier­die ding se sto­rie aan­ge­gryp en in­ge­suig is nie. Hoe meer ek oor die ge­skie­de­nis en tra­di­sies en kul­tuur van kof­fie ge­lees het, hoe meer het die kof­fie­boon met my ge­praat... Eers kom die beeld­sko­ne wit Ara­bi­ca­

“Ek het by ta­fel 20 in die kof­fie­shop gaan sit met die lap­top, en re­stau­ran­te, gas­te­hui­se, boe­tiek­ho­tels en lod­ges be­gin bel om ek­stra be­sig­heid te kry,” ver­tel Hen­riet­te, “maar wie’s nou lus om ’n no­na­me brand kans te gee as jy al van Wie­sen­hof of La­vaz­za ge­hoor het?”

Op ’n dag het ’n “En­gel­se oom en tan­nie”, wat ge­reeld by Strict­ly Co­me Cof­fee ’n draai ge­maak het, in­ge­stap met ’n “pak­kie­tjie wat hul­le ie­wers in ho­tel­ka­mer in Eu­ro­pe­se plat­te­land raak­ge­loop het”: Dit was vars­ge­maal­de kof­fie in ’n fil­ter­sak­kie met kar­ton­ore wat jy oor ’n kof­fie­be­ker haak en kook­wa­ter by­gooi. Vir só ’n vars­ge­brou­de kop­pie boe­re­troos het jy nie ’n fên­sie es­pres­so­ma­sjien óf ’n dom­pel­pot óf mok­ka­pot no­dig nie – dus lek­ker mak­lik vir wan­neer jy gaan stap of kamp of vir self­sorg­plek­ke waar al­mal die strooi­tjies kitskoffie lang­tand aan­kyk.

Hen­riet­te was kin­der­lik op­ge­won­de, maar D­ries het ge­sê: “Nee heer­lik­heid, hier­die ding laat my net te veel aan ’n nap­py dink. Skryf eer­der maar die law­we i­dee op jou maag en gaan slaap vroeg, want mô­re is nog ’n dag.”

Maar die sak­kie het by Hen­riet­te bly spook tot D­ries uit­ein­de­lik in­ge­stem het: Goed, gee my nog net tot mô­re.

“Die vol­gen­de dag sê hy toe: ‘Ek het jou sak­kies an­der­kant die wa­ter op­ge­spoor. Daar is 50 000 van hul­le op pad.’ Dit was Fe­bru­a­rie 2014.”

Hul­le het die pro­duk Cup a Ground ge­doop: Hul­le roos­ter en maal self die bo­ne en ver­se­ël dit dan on­mid­del­lik om die su­per­vars a­ro­ma vas te vang. Aan­vank­lik is el­ke sak­kie se kof­fie met die hand uit­ge­meet, in­ge­skep en ver­se­ël, maar dees­dae het hul­le ’n ma­sjien waar­mee hul­le tans so­wat 4 000 sak­kies per dag vul.

Cof­fee Ex­cel­len­ce ver­skaf steeds bo­ne, ge­maal­de kof­fie en kof­fie­sak­kies aan kof­fie­win­kels, re­stau­ran­te, de­li­win­kels, lod­ges, boe­tiek­ho­tel­le, k­lein be­sig­he­de, self­sorg­ver­blyf­plek­ke, kon­fe­ren­sie­ge­rie­we en selfs groot sko­le en ker­ke wat groot vo­lu­mes kof­fie ver­koop om hul­le fond­se te styf, en >

DAG 1 Ons ver­trek van die Qu­een’s-ho­tel op Oudts­hoorn. Ons ry per voer­tuig na die Chan­de­lier-wild­slod­ge om lit­te los te maak en fiet­se te toets. teen die ein­de van die dag keer ons te­rug na die lod­ge. DAG 2 Ná ont­byt ver­trek ons na red s­to­ne Hills waar ons die en­kel­spoor­paad­jies ver­ken. Ná mid­dag­e­te word al­mal per voer­tuig na die kruin van die swart­berg­pas ge­neem. Van daar af is dit af­draan­de tot by ons ho­tel op prins Al­bert. DAG 3 Van­og­gend ry ons deur die Groot-ka­roo hier nef­fens die swart­berg. Dan sny ons ’n lyn deur Mei­rings­poort, te­rug na die K­lein-ka­roo. Ons oor­nag in ’n kamp­plek diep in die Kam­ma­nas­sie­berg. DAG 4 Ons ver­ken die grond­paaie aan die voet van die Ou­te­ni­qua­berg en oor­nag in ’n pri­va­te kamp­plek langs ’n dam in die Lang­kloof. DAG 5 Ná ’n lek­ker bos­ont­byt groet ons soos ou ken­nis­se en al­mal word te­rug Oudts­hoorn of na die Ge­or­ge-lug­ha­we toe ge­neem. DAG 1 Die toer be­gin in die Lang­kloof, aan die noor­de­li­ke kant van die Ou­te­ni­qua­berg. Na­dat ons be­ne ge­rek en die fiet­se ge­toets het, gaan ons wyn proe voor ons aan­sit vir ’n pot­jie-en-brood-fees­maal. DAG 2 Ná ont­byt ry ons na He­rold aan die bo­punt van die Mon­ta­gu­pas, en van hier af trap ons berg­op voor­dat ons teen die sui­de­li­ke skuins­tes af­swiep na die wou­de doer on­der. Ons oor­nag in cha­lets bui­te sed­ge­field. DAG 3 Ons ont­span by Mil­l­wood vir mid­dag­e­te voor­dat ons selfs die­per die woud in­ry na ons oor­nag­plek, die Diep­val­lei-bos­bou­sta­sie. DAG 4 Ná ont­byt ver­laat ons die woud en word na s­torms­ri­vier aan­ge­ry. Hier klim ons te­rug op ons fiet­se en trap die s­torms­ri­vier­pas tot by ’n uit­kyk­punt hoog teen ’n krans. Ons a­von­tuur sluit af met ’n be­soek aan ’n mi­kro­brou­e­ry voor ons af­saal by die t­sitsi­kam­ma Vil­la­ge Inn. DAG 5 In­dien jy self na die be­gin­punt ge­reis het, sal jy te­rug­ge­neem word na jou mo­tor, an­der­sins word gas­te na die Ge­or­ge-lug­ha­we ge­neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.