Per­skes en nek­ta­riens

Weg! Platteland - - Snoei 101 -

Per­skes en nek­ta­riens dra by­na al­tyd op hout wat die vo­ri­ge sei­soen ge­vorm het. Jy kan dit dus kwaai te­rug­snoei en 50% van die vo­ri­ge jaar se vrug­te­dra­en­de tak­ke ver­wy­der. Ver­wy­der al die wa­ter­en wor­tel­lo­te. Soek die tak­ke wat die vo­ri­ge jaar vrug­te ge­dra het en raak daar­van ont­slae. Kies nou die tak­ke met die mees­te groei van die vo­ri­ge jaar en dun dit uit. Be­hou die tak­ke wat die e­ga­lig­ste ver­sprei en sim­me­tries is. Snoei elk­een van hul­le by­na ’n der­de van hul­le leng­te kor­ter ter­wyl jy te­rug­sny na bot­sels wat weg­wys van die mid­del­punt van die boom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.