Dis win­ter...

Weg! Platteland - - Tuindagboek -

“... as die suid­oos­te­wind ’n blaas­kans neem en die eer­ste re­ëns die so­mer­stof af­was, weet ek dit is die be­gin van nu­we le­we in my Wes­kus­tuin! My koors­boom het sy fyn bla­re­jas af­ge­gooi en die groen stam­me pryk hel­der teen die blou lug. Die vark­oor­kel­ke maak ge­reed om te blom en sal my bin­ne­kort be­loon met sny­blom­me vir my huis. la­che­na­lia­bol­le­tjies ver­ras my weer as hul­le kop uit­steek en hul­le her­der o­ran­je­geel vlam­me­tjies die byt in die lug ver­dryf. Ter­wyl die sui­ker­bek­kies bal­da­dig tus­sen aal­wyn­blom­me flad­der, wil ek my toe­wik­kel in die kom­bers van wit ma­de­lie­fie­blom­me wat langs ons sy­paad­jie groei.” ila­na ek­steen, v­re­den­burg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.