L

Ank voor we­ten­skap­li­kes aan sam­pi­oe­ne hul­le na­me ge­gee het, in ’n tyd toe men­se nog vroeg­dag deur die woud ge­stap het om hout by­me­kaar te maak, het sam­pi­oe­ne as pad­da­stoe­le be­kend ge­staan. Hier­die vrug van die fun­gus wat oor­nag deur die woud­vloer breek, h

Weg! Platteland - - Kook Met Sampioene -

Só maak jy

Ver­hit die oond se boon­ste roos­ter­e­le­ment en sit die oond­rak 10 cm on­der dit. Sny die gro­ter sam­pi­oe­ne in kwar­te en los die klein­tjies heel. Breek die blom­kool in hap­pie­groot­te stuk­kies en kap die soet­ris­sie in 2 cm­blok­kies. Gooi al die groen­te in ’n groot bak en meng die ker­rie­poei­er, jo­gurt, see­sout en o­lie daar­by in. Sprei die groen­te op ’n bak­plaat uit. Roos­ter die groen­te vir on­ge­veer 20 mi­nu­te tot dit gaar en plek­plek ge­skroei is – draai dit t­wee keer om. (Jy kan ook die groen­te in ’n baie warm pan braai, maar dan sal dit nie daar­die heer­lik ro­ke­ri­ge geur hê nie.)

Maak die sous in ’n ka­strol of pan deur die bot­ter, ui en heel ko­myn te so­teer tot die geu­re be­gin ont­wik­kel. Voeg die knof­fel, gem­mer, ris­sie, al die spe­se­rye en die af­trek­sel by en roer­braai die meng­sel vir nog 5 mi­nu­te. Voeg die ta­ma­tie­pu­ree by en prut al­les saam vir 10 mi­nu­te. Ver­dun die meng­sel met wa­ter, in­dien no­dig, en laat dit weer prut.

Roer die ge­roos­ter­de groen­te deur die sous, ge­volg deur die room en kol­jan­der. Proe en geur dit na smaak met suur­le­moen­sap (en nog ’n bie­tjie sout, in­dien no­dig). Sit die ker­rie da­de­lik voor met warm ge­bot­ter­de ro­ti of rys. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.