Hoor gou...

Weg! Platteland - - Vertel Ons -

Ek het die ar­ti­kel oor boer­bok­ke in Plat­te­land #5 baie ge­niet en kan al­les be­aam, maar ont­hou net: Ska­pe het wol, bok­ke het ha­re!

– Othniel Mul­der, Jef­freys­baai Ons het lek­ker ge­lag toe ons sien die vrou op die o­pe­nings­fo­to by jul­le stoep­sto­rie ( Plat­te­land #6) sit met ’n koe­rant waar­op “T­ri­angle of de­ath” groot voor­op staan.

– Ur­su­la en John Al­len, De Vlugt Jul­le aar­tap­pel­ar­ti­kel ( Plat­te­land #7) was in­sig­ge­wend en die fei­te kor­rek en op die man af. Knap ge­daan! – Da­wid K­riel, al­ge­me­ne be­stuur­der:

RSA Po­ta­to S­eed Ex­chan­ge

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.