Cli­vi­as­koue 5 Sep­tem­ber-4 Ok­to­ber 2015

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Sep­tem­ber is bos­le­lie­maand. Gaan be­won­der die skou­spel op Ne­w­cas­t­le (5 Sep­tem­ber), P­re­to­ria en Nel­spruit (5-6 Sep­tem­ber), Vry­heid (12 Sep­tem­ber), Wel­kom, Pie­ter­ma­ritz­burg en Johannesburg (12-13 Sep­tem­ber), Bloem­fon­tein (18-20 Sep­tem­ber), Kaapstad en Port E­li­za­beth (19-20 Sep­tem­ber), Ge­or­ge (26-27 Sep­tem­ber), Her­ma­nus (2-3 Ok­to­ber) en Oos-londen (3-4 Ok­to­ber).

Kon­tak 012 361 6415 (Sak­kie), 021 671 7384 (Joy) of 082 650 1463 (Glynn) in­fo@cli­vi­a­so­cie­ty.org vir a­dres­se en be­son­der­he­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.