Blom­me­skou & kerk­ba­saar, S­tan­ford 2-5 Ok­to­ber 2015

Weg! Platteland - - Nuus En Dagboek -

Loer (gra­tis) in by een van die mooi­ste en groot­ste blom­me­skoue in die O­ver­berg en maak op Sa­ter­dag 3 Ok­to­ber ’n draai by die jaar­lik­se kerk­ba­saar – daar is van koek­sis­ters tot eet­goed vir die Ban­ting­ben­de.

Tyd 09:00-21:00 (blom­me­skou), van­af 10:00 (ba­saar).

Kon­tak 028 341 0966 ng­kerk­stan­ford@max­i­tec.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.