Niel Kru­ger

Weg! Platteland - - My Dorp -

Boer

“Die baie wild­s­pla­se in ons om­ge­wing bring nie juis geld in vir die ge­meen­skap nie, om­dat toe­ris­te al hul­le tyd en geld daar span­deer en nie op die dorp nie. Dié pla­se het grond­pry­se die hoog­te laat in­skiet en is ook ’n teel­plek vir on­ge­dier­tes wat sa­ke vir vee­boe­re moei­lik maak.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.