MAAK IN SOOS JOU OU­MA

Weg! Platteland - - ‘Ons Het Die Skuif Gemaak’ -

On­ge­veer 62% van al­le Suid-a­fri­ka­ners wil graag meer oor in­maak leer, maar weet nie mooi waar om te be­gin nie – is jy een van hul­le? Dan het jy ’n Ball Ho­me-in­maak­stel vir be­gin­ners no­dig. Dit be­staan uit ’n in­maak­rak wat in die mees­te diep ka­strol­le pas, drie 490 ml-fles­se met dek­sels en se­ël­rin­ge wat die pro­duk­te vir ’n jaar sal vars hou, ba­sie­se toe­rus­ting wat die in­maak­werk sal ver­ge­mak­lik, en ’n boe­kie met stap-vir­stap-aan­wy­sings, re­sep­te en wen­ke wat die kon­trei se in­maak­ko­nin­gin groen van ja­loe­sie sal maak. Gaan na

fresh­pre­ser­ving.co.za of sluit aan by Bal­l­jarsr­sa

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.