Weg! Platteland

SEDERBERG So ja...

-

Ek is mal oor dié padteken. Dit sê vir jou die pad se oppervlak verander, maar ook dat daar oor die volgende bult ’n avontuur wag. Hierdie is die pad tussen Matjiesriv­ier in die noorde en Op-die-berg in die suide, aan die Karookant van die Sederberg. Kom ry dit in die lente – dan sien jy spatsels pienk vygies en wolkskaduw­ees wat teen die berghange afdraf. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa