Maak vol, as­se­blief

MOOK­G­OP­HONG

Weg! Platteland - - Foto-Essay -

Na­boom­spruit (dees­dae Mook­g­op­hong) lê op die soom van die Wa­ter­berg. Jy’s skaars ’n uur en ’n half noord van die Goud­stad, maar die lug is war­mer, die grond rooier en die bos­veld­bo­me dig­ter op­me­kaar. Dié fo­to vang iets vas van wat die plat­te­land is en wat die stad nooit kan wees nie. ’n Mens suk­kel om jou vin­ger daar­op te lê, maar ek dink dit het iets te doen met die kom­bi­na­sie van die lang­pad­lor­rie, die slag­huis­bord­jie en die Pier­neeflug.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.