Spits­ver­keer!

AL­BER­TI­NIA

Weg! Platteland - - Foto-essay -

Die mees­te men­se hou ver­by Al­ber­ti­nia wan­neer hul­le op die N2 deur­skiet Mos­sel­baai toe, óf hul­le hou stil by een van die dorp se twee groot win­kels vol aal­wyn­pro­duk­te langs die hoof­pad. Maar draai ’n slag hier in – jy sal aan­ge­naam ver­ras wees. Hier­die is Hor­nestraat, in ’n sui­de­li­ke rig­ting. Daar is net iets aan ’n kerk­to­ring in die mid­dag­lug wat my na die ka­me­ra laat gryp – die stok­ou I­su­zu wat aan­ge­kruie kom, was ’n bo­nus. Volg die bak­kie met die straat langs tot jy uit­kom by plaas­grond... en ver­loor jou­self dan ure lank

doer in die ska­du van die Lan­ge­berg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.