Weg! Platteland

Die einde van ’ n skooldag

MARIAZELL

-

Mariazell is ’n sendingsta­sie in die voetheuwel­s van die Drakensber­g, ongeveer 45 km wes van Matatiele en naby die Ongeluksne­k-grenspos na Lesotho. Die sendingsta­sie is byna ’n eeu gelde deur afvallige Trappis-monnike gestig, dieselfde ouens wat Marianhill in Durban en verskeie soortgelyk­e stasies reg oor die suide van Kwazulu-natal en die Oos-kaap gebou het. Buiten die kerk is daar op Mariazell ook ’n skool – dié meisies was een somermidda­g van die skool af op pad terug huis toe.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa