Kry al­les reg

Weg! Platteland - - Doen Dit Self -

IN­KO­PIE­LYS

• 10 leng­tes (1,8 m elk) be­han­del­de den­ne­hout­plan­ke met ’n ge­ron­de pro­fiel van 102 x 22 mm (vra by die win­kel vir log lap bo­ards) a • 4 leng­tes (1,8 m elk) be­han­del­de den­ne­hout­plan­ke van 70 x 16 mm b • 1 leng­te (2 m) be­han­del­de den­ne­hout­balk van 38 x 38 mm c • 1 leng­te (3 m) be­han­del­de den­ne­hout­balk van 76 x 38 mm d • 1 leng­te (3 m) be­han­del­de den­ne­hout van 228 x 38 mm e • 100 hout­skroe­we (8 x 35 mm) • 25 hout­skroe­we (8 x 60 mm) • 20 pa­neel­py­ker­tjies (32 mm) ( pa­nel pins) • kou­e­lym

GE­REED­SKAP

• saag • e­lek­trie­se boor met ’n 3 mm-boor­punt • skroe­we­draai­er • win­kel­haak • ha­mer • ver­stek­bak ( mit­re box) • maat­band • pot­lood >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.