Al­les be­gin met ’n ( goeie) plan

Weg! Platteland - - Doen Dit Self -

Jane G­rif­fit­hs, skry­wer van boe­ke soos Jane’s De­li­ci­ous Gar­den, het ’n nut­ti­ge aan­lyn­groen­te­tuin­be­plan­ner – spe­si­fiek vir Suid-a­fri­ka.

Eers tik jy jou ge­bieds­ko­de in so­dat die pro­gram die re­ën­val, tem­pe­ra­tuur en ryp van jou wê­reld in ag kan neem. Dan tik jy die leng­te en breed­te van jou tuin in, deel dit in bed­dings op, maak tuin­paad­jies en sit hou­ers waar no­dig. Jy kies uit meer as 130 groen­te, vrug­te en kruie – daar’s ge­de­tail­leer­de in­lig­ting oor elk­een – en “plant” dit.

Die pro­gram pas self plant­wyd­tes aan in die tuin. Jy kan jou plan saam met ’n plant­kaart uit­druk wat jou wys wat­ter maan­de van die jaar jy wat moet saai, plant en oes. Prys Gra­tis vir die eer­ste maand ( jy kan dan ook die plan en plant­kaart uit­druk), waar­na jy teen R270 per jaar kan in­te­ken. In­te­ke­na­re word el­ke twee we­ke her­in­ner wat om te plant in hul­le tuin; jy kan jou tuin met an­der tui­niers deel; en as jy ’n jaar la­ter jou groen­te­tuin wil ver­nu­we, neem die pro­gram die vo­ri­ge jaar se ge­was­se in ag so­dat jy suk­ses­vol­le wis­sel­bou kan toe­pas. Waar? gar­den­plan­ner. ja­nes­de­li­ci­ous­gar­den.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.