Dis len­te...

Weg! Platteland - - Doen Dit Self -

“... as die pienk en wit bloei­sels van die peer-, ker­sie-, ap­pel­koos-, geel­per­ske- en pruim­bo­me my vrug­te­boord be­gin in­kleur. Bin­ne dae is al die bo­me oor­trek met dié tooi­sels. Die he­le Fou­ries­burg, ook Mas­ha­eng, die towns­hip teen die bult, spog met ’n oor­daad bloei­sels. Ná die y­si­ge win­ter met ryp en win­de wat oor die sneeu­be­dek­te Ma­lu­ti’s waai, kan ek nie wag dat dit warm ge­noeg raak om van die dooie bla­re van die meer­ja­ri­ge plan­te soos a­ga­pan­te, kan­nas en ma­griet­jies ont­slae te raak nie. En dan hou ek duim vas dat ’n kou­e­front ons nie kom ver­ras in No­vem­ber nie!” Pau­la G­rey­ling, Fou­ries­burg >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.