Doen ’ n kur­sus

Weg! Platteland - - Permakultuur -

AAN­LYN

Waar? Die O­pen Per­ma­cul­tu­re School we­mel nie net van uit­ste­ken­de in­lig­ting oor el­ke as­pek van per­ma­kul­tuur nie – jy kan selfs in­skryf vir ’n gra­tis aan­lyn­kur­sus. Be­spreek o­pen­per­ma­cul­tu­re.com

GAU­TENG MID­RAND

Waar? U­ku­vu­na-de­mon­stra­sie­plaas. Wat? U­ku­vu­na bied ’n half­dagtuin­toer, ’n “In­lei­ding tot per­ma­kul­tuur”-kur­sus oor vyf dae en ’n twee we­ke lan­ge “Per­ma­kul­tuur-ont­werp”-ser­ti­fi­kaat­kur­sus aan wat in­ter­na­si­o­naal er­ken word. Wan­neer? Hou die web­blad dop vir 2016-da­tums. Dit kos R450 p.p.p.d. Be­spreek u­ku­vu­na.org of u­ku­vu­na.co.za

john­n­zi­ra@gmail.com

OOS-KAAP

SON­DAGS­RI­VIER­VAL­LEI

Wat? Per­ma­kul­tuur Suid-a­fri­ka bied een keer per maand ’n “In­lei­ding tot per­ma­kul­tuur”-kur­sus aan wat jou bin­ne een na­week leer hoe om jou eie per­ma­kul­tuur­tuin te be­gin (dit kos R1 350). Dan bied hul­le ook ’n “Per­ma­kul­tuur­ont­werp”-ser­ti­fi­kaat­kur­sus aan wat oor 12 dae strek en in­ter­na­si­o­naal er­ken word. Dié kur­sus kos R6 880. Al­bei sluit drie e­tes per dag in. Wan­neer? In­lei­ding: 26 en 27 Sep­tem­ber, 28 en 29 No­vem­ber en 5 en 6 De­sem­ber; Ont­werp: 26 Ok­to­ber-6 No­vem­ber. Be­spreek per­ma­cul­tu­re­sout­h­a­fri­ca.com

in­fo@per­ma­cul­tu­re­sout­h­a­fri­ca.com

WES-KAAP NOORD­HOEK

Wat? Per­ma­cul­tu­re E­du­ca­ti­on Africa se “Per­ma­kul­tuur­ont­werp”-ser­ti­fi­kaat­kur­sus fo­kus spe­si­fiek op ste­de­li­ke per­ma­kul­tuur. Jy be­soek ver­skeie ste­de­li­ke per­ma­kul­tuur­pro­jek­te en doen prak­tie­se werk by ’n per­ma­kul­tuur­pro­jek in Hout­baai. Dit kos R7 500 vir die kur­sus oor 14 dae wat ’n daag­lik­se ve­ge­ta­rie­se mid­dag­e­te in­sluit. Wan­neer? 21 Sep­tem­ber-4 Ok­to­ber. Be­spreek per­ma­cul­tu­re.e­du­ca­ti­on. africa@gmail.com 023 614 3024

RAW­SON­VIL­LE-WOR­CES­TER

Waar? Ku­ru­ma, ’n plaas on­ge­veer 7 km bui­te Wor­ces­ter. Wat? Ko­bus K­rit­zin­ger bied ’n “In­lei­ding tot per­ma­kul­tuur”-na­week­kur­sus aan waar jy al die prak­tie­se vaar­dig­he­de sal leer om jou eie kos te kweek. Dit kos R900 en sluit twee ont­by­te en lig­te mid­dag­e­tes in. (Daar is ook ver­blyf op die plaas be­skik­baar.) Wan­neer? 23-25 Ok­to­ber, 20-22 No­vem­ber en 11-13 De­sem­ber. Be­spreek jp­krit­zin­ger@gmail.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.