Wen

Weg! Platteland - - Permakultuur -

Ons gee twee ge­skenk­stel­le van Soug­ht Af­ter Seed­lings ter waar­de van R1 000 elk weg. SMS* die woord “Per­ma”, ge­volg deur jou naam en straat­a­dres, na 34912. Die slui­tings­da­tum is 1 De­sem­ber 2015. El­ke stel be­staan uit ’n hout-oes­mand­jie, Magic See­der, 2 sproei­kop­pies, wor­tel­geur seep, saad­stok­kies, ’n mi­ni-plant­skêr­tjie en 5 pak­kies Franchi Se­men­ti-er­fe­nis­saad.

soug­htaf­ter­seed­lings.co.za * SMS’E kos R1,50 elk. Vir Plat­te­land se stan­daard­be­pa­lings en -voor­waar­des gaan na weg.co.za/be­pa­lings-en-voor­waar­des

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.