Giet­ge­booie

Weg! Platteland - - Doen Dit Self -

• Die ver­hou­ding sand tot se­ment­poei­er het ’n in­vloed op die s­terk­te en teks­tuur van die se­ment. Ons het ’n ster­ker 2:1-ver­hou­ding ge­bruik, maar 3:1 sal ook werk. • Meng eers die se­ment­poei­er en fyn bou­sand en voeg dan 1 deel wa­ter ge­lei­de­lik by – roer dit ter­wyl jy die wa­ter by­voeg. Wan­neer jy so­wat drie­kwart van die wa­ter by­ge­roer het, kan jy be­gin kyk hoe dig die meng­sel is. Hoe min­der wa­ter jy by­voeg, hoe ster­ker sal die se­ment wees, maar maak se­ker jy gooi ge­noeg by so­dat jy daar­mee kan werk. Dit moet soos dik jo­gurt wees – ’n goeie toets is as die se­ment sy vorm be­hou wan­neer jy daar­teen druk. • Meng net ge­noeg vir jou pro­jek – dit is mak­li­ker om nog te meng as wat jy met ’n hoop se­ment sit wat jy nie no­dig het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.