Hoen­der-e­na­vo­ka­do­bur­gers

Weg! Platteland - - Kook Met Avokado’s -

Ge­noeg vir Be­rei­dings­tyd Gaar­maak­tyd

10 mi­nu­te 10 mi­nu­te

Die a­vo­ka­do sorg dat hier­die bur­gers sap­pig en vol ek­stra ge­son­de vet­te is. Ek sit dit graag voor met ’n vars man­go-brand­ris­sie-en-rooi­uis­al­sa – die soet tro­pie­se geu­re werk uit­ste­kend saam met die hoen­der en a­vo­ka­do.

Jy be­no­dig

• 500 g ont­been­de hoen­der • 1 groot a­vo­ka­do • 1 knof­fel­hui­sie, fyn­ge­ras­per • 1/3 kop­pie (80 ml) brood­krum­mels • 1 ja­la­peño­ris­sie, fyn­ge­kap • ½ tee­le­pel (2,5 ml) fyn ko­myn • ½ tee­le­pel (2,5 ml) sout • vars­ge­maal­de swart­pe­per na smaak • ham­bur­ger­rol­le­tjies om voor te sit • ge­braai­de spek, blok­kies vars man­go en pis­ta­sie­neut-pes­to­sous om voor te sit (re­sep op bl. 103)

Só maak jy

Kap die hoen­der fyn tot dit soos grow­we maal­vleis lyk. Sny die a­vo­ka­do in klein blok­kies en meng dit met die hoen­der en die res van die be­stand­de­le. Vorm dit in vier bol­le en druk dit plat.

Braai die pat­ties in ’n pan tot dit goud­bruin en gaar is. Sit dit voor op ham­bur­ger­rol­le­tjies met ge­braai­de spek, man­go en van die pis­ta­sie­neut-pes­to­sous.

Plat­te­land sê

Ban­ting-a­pos­tels kan die brood­krum­mels met 1-2 tee­le­pels (5-10 ml) psil­li­um­ve­sel ver­vang.

4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.